Winter Hengelkompetisie by Von durust resort

Winter Hengelkompetisie by Von durust resort

Kom wys jou hengelvaardighede hierdie winter deur die grootste vis uit te trek en staan ‘n kans om te wen!!!

Al wat jy moet doen is om ‘n foto van jou vangs op Fb te laai, tag ons is jou foto, whatsapp ons die foto met bewys van gewig.

Inskrywing: Jou bespreeking by Von DuRust is jou inskrywing

Waar: Von DuRust ( Bespreek by www.vondurust.co.za )

Tydperk: 1 Junie – 31 Augustus ‘ 2025

Prys: Gratis naweek verblyf in ons 4 slaper Chalet (buiteseisoen)

Bring jou vriende & familie en kom wys ons wie die grootste vis kan vang!

Wie gaan hierdie winter se visvangkampioen wees?

Whatsapp Sunet 0739427873 of bespreek op ons webblad by www.vondurust.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

For premium exposure - List your Resort with us

We connect anglers with fishing resorts