Met die eerste 2 episodes van Reeks 23 agter die rug, reflekteer ons terug op ‘n paar besondere oomblike. Hierdie is maar net die begin. Daar is nog 11 sulke episodes wat die lig moet sien. Hier is nog ongelooflike vangste wat kom. Hou vas aan julle sitplekke. Hier gaan dit nog LEKKER raak.
Onthou, elke Maandag middag om 17h30 met her-uitsendings:
Dinsdae @ 12H30
Donderdae @ 11H30
Vrydae @ 15H00
Vrydae @ 22h00
Saterdae @ 12H00
Sondae @ 13H30
Hier Gaan Ons Alweer Episode 3
Petri en sy span toer voort deur die land en besoek riviermondings, groot damme en ook die Mosambiekse kuslyn. Kykers kry tientalle wenke en leer om self die bielies te gaan vang.
Petri and his team tour the country further and visit estuaries, large dams as well as the coastline of Mozambique. Viewers are spoilt with many a tip and learn to catch monsters themselves.
Dis Hier Gaan Ons Alweer, Maandae aande om 17:30 slegs op kykNET, kanaal 144.
Moet dit nie misloop nie!
Daar is ook heruitsending datums sodat jy niks mis nie.
MON @ 17H30
TUE @ 12H30
TUE @ 00H00
THUR @ 11H30
FRI @ 15H00
FRI @ 22h00
SAT @ 12H00
SUN @ 13H30

