Wilge River Retreat

Contact details

Facilities

  • Electricity: YES
  • Ablutions: YES
  • Swimming pool: NO
  • Pet friendly: YES
  • Camping area: NO
  • Chalets / cabins: YES

Come and relax and unwind from the city's noise at the foot of the Wilge River in a Luxury Sky House Container, where it is just you and the wildlife, with the sound of birds and the sound of the running river. You could sit around the big barn fire in the late afternoon and enjoy the view. We have specials on our bookings for Jan and Feb this year.

A 5% Booking fee will be charged Per Person Per Night, on all bookings.

The Wilge River Retreat is still new, and they are buzzing about the new section of putting up tent canvas chalets that will soon be available.

All the chalets is under trees that will keep the chalets nice and cool.

The Sky House is self-catering. All you need to bring with is your food. Bedding and cutlery will be provided.

You could make your pre-bookings for the chalets now, as the chalets should be available in March/April. We will keep you updated on the chalets.

Unieke afgeleë rivier wegbreek op n werkende bees plaas.

Kom ervaar ware afsondering en rustigheid in ons unieke containerhuis & luukse tente, gebou op pilare langs die pragtige Wilgerivier. Hierdie afgesonderde wegbreek bied jou die kans om heeltemal van die wêreld af te skakel, omring deur ongerepte natuur en die kalmerende klanke van die rivier.

Geniet ’n verskeidenheid aktiwiteite soos visvang, voëlkyk, stap en fietsry deur die natuurskoon, of ontspan eenvoudig langs ’n knetterende kampvuur terwyl jy die sterrehemel bewonder. Saans bied die afgeleë ligging ’n ongekende uitsig op die Melkweg, ‘n asemrowende skouspel wat jy nie in die stad kry nie.

Hierdie blyplek is perfek vir avontuurlustiges, paartjies wat bietjie alleen tyd soek, of enigiemand wat net in stilte en natuur wil herlaai. Kom ervaar die eenvoud en skoonheid van ‘n lewe langs die rivier!

  • Heeltemal privaat geleë, naaste huis aan mens verder as 1.5km weg
  • 🌼 Rivier is idiaal vir canoe ry en swem
  • 🌼 Stroom idiaal vir vlieghengel en dieper waters vir pap gooi
  • 🌼 Kilos se privaat stap roetes en fietsry paaie met koppies en damme
  • 🌼 Helikopter en Vliegtuie welkom, reël vooraf
  • 🌼 Verskeie spesies voëls, visse en diere op die plaas
  • 🌼 Handoeke word voorsien.
  • 🌼 Elke bed het n duvet met een kussing per persoon, gaste is welkom om hulle eie komberse en kussings ook saam te bring

  • Sky House Prices.
  • Container Skyhouse R1450 per nag. Slaap 8. Afslag vir bespekings 5 dae en meer.
  • Forest Glamping R950 per nag. Slaap 6. Afslag vir bespeaking's 5 dae en meer.
  • Ruim Kuier area met oop plan geriewe
  • 🌼 Groot Boma en braai area met donkie vir Warm Water
  • 🌼 Deck Area met Tafel en Tan Stoele
  • 🌼 Badkamer met stort en bad
  • 🌼 Kombuis is volledig toegerus
  • 🌼 2 x kamers met 1 dubbelbed elk
  • 🌼 2 x Sleeper Couches met beddegoed
  • Out of season Weekends
  • R1450 pn
  • Min 2 nights
  • In Season. Week or weekends.
  • R2600 pn
  • Min 2 nights.
  • Special Price Weekend Last Min Bookings out of season.
  • R1050 pn
  • Min 2 nights
  • Special Price any day in season Last Min Bookings.
  • R1950 pn
  • Min 2 Nights
  • Deposit on small pets.
  • R1000 is refundable within 10 workdays if there are no damages.
  • Single Bookings.
  • For the one-night bookings, in or out of season.
  • R350
  • Forest Glamping Tents Nr. 2
  • 🚻 Slaap 6 ~
  • 〰️ Binne 'n Populier Boom Bos Gebou teen die Wilger Rivier.
  • 〰️ Bring jou boot, vistokke, fietse, quads, en kostuum👙
  • 〰️ Heeltemal privaat in die natuur
  • 〰️ Kombuis met n gas stoof, geen yskas, maar ys kan elke dag voorsien word.
  • 〰️ Lekker braai area en Boma buite.
  • 〰️ Direkte toegang tot waterfront vir visvang. 3km+ se rivier front om by verkseie vis spesies te vang, met van die grootste grootbek geelvis
  • 〰️ Badkamer met stort, toilet en wasbak. 🔥
  • 〰️ Bring eie beddegoed, beddens word voorsien
  • 〰️ 2 Kamers met Dubbelbeddens en een sleeper couch
  • Karavaan beskikbaar by albei huise teen 'n additionele fooi
  • 2024 TARIEWE:
  • Pryse sluit slegs hoeveelheid gaste gestipuleer hierbo in. Meer gaste word teen addisionele fooi toegelaat. Dieselfde tarrief word vir minder gaste gevra. Min 2 Nagte Behalwe Lang Naweke wat nie op gebreek word nie.
  • CONTAINER SKYHOUSE NR.1 ~
  • 🌿 BUITE SEISOEN:
  • Naweke: R1450 per nag
  • Midweek: R950 per nag
  • ☀️ BINNE SEISOEN:
  • Per nag: R2600 per nag
  • (Geldig vir Skoolvakansies, Langnaweke, Vakansiedae. Langnaweke word nie opgebreek nie.)
  • FOREST GLAMPING TENTS NR.2~
  • 🌿 BUITE SEISOEN:
  • Naweke: R950 per nag
  • Midweek: R700 per nag
  • ☀️ BINNE SEISOEN:
  • (Skoolvakansies & Langnaweke / Vakansiedae)
  • Per nag: R1850 per nag

Below are the images of the Tented chalets that are under construction.

Pricing information

Contact us for info.