Apr
26
2025
26 April 2025

Hier is die Pin Location;
More details
Vaaldam Cast Master Hengel Kompetisie. Te Bierman’s.
- 07;00
- Biermans Hengelwaters
Pin Location 27.00155 / 28.30005

Moenie uit mis op die een nie. Daar is groot pryse. Die kompetisie is alleenlik net vir die grootste spesie vis, en nie vir die swaarste sak vis nie.
Kontak vir Theane Reyneke op 076 897 1470 vir besprekings.
Penne is 20mt per Hengelaar. As jy en jou penmaat langs mekaar wil sit, of as n groep wil boek, dan vra jy net vir hoeveel penne jy wil he.
Pentrekking sal op die oewer gehou word, geen vooraf besprekings vir pen nommers sal gemaak kan word nie.
Elke kaartjie gaan in n hoed gegooi word vir n Lucky Draw.
Daar is Amblusie blokke op die oewer.

