Rietvlei Nature Reserve.
Facilities
- Electricity: NO
- Ablutions: YES
- Swimming pool: NO
- Pet friendly: NO
- Camping area: YES
- Chalets / cabins: YES

The Rietvlei Nature Reserve is located in Pretoria and is about 4000ha in size. Located within the reserve is the Rietvlei Dam.The Rietvlei Nature Reserve surrounds and include the Rietvlei dam and is situated south east of Pretoria, in the Gauteng Province of South Africa, between the R21 highway (OR Tambo Airport highway) on the western side and the R50 (Delmas / Babsfontein) road on the north-east
Hoe ek die sessie benader het:
2 "papgooi" stokke en 3 spesie stokke.
Die "papgooi" stokke gehengel met enkel rietvlei strop met 2 x SRA Pineapple floats en SRA Pineapple op die bol of 2 x SRA Garlic floats met SRA Almond op die bol. Afstand was 45m.
Op die spesie stokke wat defnitief die beste gewerk het was 'n enkel SRA Fruity of Banana tiger met groot korda wit fake maize. Het 'n boilie gehengel met wit pop, maar dit het vir een of ander rede net jong vis gegee van daai 4kg klas.
Rig was 'n blow back rig met no 4 korda wide gape. Particles wat ons gebruik het was weer van Philip Steynberg se RDHA particles wat hy sommer by die dam vir my afgelewer het, nou dit is diens. Die afstande was in 'n driehoek met linkerstok 40m, middel 45m en regterstok 40m wat ek baie naby aan mekaar geplaas het met die aas boodjie.










Pricing information

