Contact details

Facilities

  • Electricity: YES
  • Ablutions: YES
  • Swimming pool: NO
  • Pet friendly: NO
  • Camping area: NO
  • Chalets / cabins: YES

SELF-CATERING CABINS IN ORANJEVILLE TOWN. R100.00 PER PERSON PER NIGHT.

Gas hob and fridge in cabins. Braais available. Hot showers. Waterfront about 400m away.

Is jy opsoek na n plekkie in Oranjeville. Dit is so 400m weg van die waterfront.

Dan is die self karering chalets net die plek vir jou om te kom ontspan en te oornag.

Wat dit so gerieflik maak van Karp - Denn is, as jy visvang kompetisies wil bywoon en jy moet ver ry, kan jy hier kom in boek, en as die vrou en kinders nie saam met jou by die water gaan sit nie, kan hulle hier bly deur die dag. Dit is n baie veiligge plek, so jy kan rustag konsetreer op dit wat saak maak en met n geruste hart slaap.

Voorsien

Gas stofie / Yskas en n Ketel is klaar beskikbaar / Spoel Toilette / Warm Water storte / Skoon Bedens.

Bring saam.

Eie Bedde goed / Eet gery / Kruideniers.

Vasiliteitte buite

Braai area / Speel Park vir die kinders / Tafeltjies met sit plekke vir n lekker kuier en gesels area. Parkering onder afdak.

Winkeltjie op Tarein.

Ons verkoop net die nodigste. Ys. / hout ,/ charcoal / Blits/ koffie / melk / dishwas / Suiker en n paar koeldranke.

Pricing information