Jackey Leonard, Vaaldam
Contact details
- 23RC+59 Deneysville, South Africa, Deneysville
Get Directions - 084 688 1306
Facilities
- Electricity: NO
- Ablutions: NO
- Swimming pool: NO
- Pet friendly: NO
- Camping area: YES
- Chalets / cabins: NO
So besluit ek om my eerste promania vir 2023 aan te pak by Jackey Leonard.
Met n vol veld en met top hengel name in die bedryf weet ek vandag is aan soos (Japan) , en sal n harde hengel dag moet insit.
Ek trek zone A en pen 8. My plan was 65mt en 75mt om die dag te hengel. Vroeg kry ek vis op 65mt en skuif my 75mt na 60mt toe en is dadelik aan. Omtrent 9 uur, gooi ek my 65mt stok korter en kry dadelik n muddy, ek klip my stok en hou daai stok daar vir die hele dag. Ek werk daai twee afstande baie hard en weet daar is nie tyd vir rus nie. Ek dink ek het opgehou tel by 10 vis en net gese nog een. Van elf uur het ek klomp double ups gekry en geweet die vis is op my kol ek moet hulle net daar hou..
Hook Bait.
Wit Gametime cloudeez
Dragonfire cloudeez
Dooie en lewindige maggots
En n special deeg.
Moet se meeste van my vis het die floats gevat
Dips.
Zeus
Excalibur
Ninja.
Wit Gametime
Matrix
Gametime
Maximus black
Tracer.
Hook Bait.
Plain Wit deegie.
Ninja
Dracula Candy Cloudeez
Maggots.
Distance.
75mt
85mt
60mt
Ground Feed.
Legacy feed plus.




Pricing information

