Hennie en Magda se Visvanghoekie

With chalets on the river bank and listening to the fish eagles and waiting for the fish to bite, don't need to say anything ells.

Contact details

Facilities

  • Electricity: YES
  • Ablutions: YES
  • Swimming pool: YES
  • Pet friendly: NO
  • Camping area: NO
  • Chalets / cabins: YES

TARIEWE:
Vanaf 1ste September tot end van Mei 2024

4 Huisies wat 4 of minder mense slaap
Binne seisoen
R1320.00 Vrydag tot Sondag
R 660.00 per nag binne seisoen (skool vakansies en lang naweke)
Buite seisoen
R 720.00 vir 2 aande in week
R 1020.00 vir 3 aande in week.
Midweek spesial buite seisoen.
R1320.00 Maandag tot Vrydag oggend.
1 Huisie wat 2 mense kan slaap. 1100.00 n nwk
Midweek spesial buite seisoen
1100.00 Maandag tot Vrydag oggend.

R 120.00 Ekstra persone wat oornag
R 50.00 Dagbesoekers by kampers
R 200.00 Sleutel dep wat jy weer terug kry as huisies na gegaan is.. per huisie (mamma pappa En kidz)

Great fishing, beautiful river, and chalets are well-kitted for fishermen. A very fancy home is managed by the same owners on the property, for those who like some more comfort. Cellphone signal for Vodacom 0% mtn so, so We enjoyed a WhatsApp-free weekend. This entire section of the river is a must-visit. We saw five different resorts and lots of wildlife. Very friendly

.

Ek en n paar vriende besluit om die naweek van die 16de September bietjie Hennie en Magda se visvanghoekie te besoek en die vrouens saam te vat. Ons kom die oggend net na 10 daar aan doen ons voorbereiding pak die trailers uit en begin die visgoed op te slaan en reg te kry om lyn nat te maak. Ons het so 2 uur daai Vrydag middag begin visvang en ons is Sondag weer terug huistoe ons het n klomp mooi vis gevang, nie n enkele klein karpie nie. Ons het 3 PB's gekry die vrouens was aan die brand.

Wil net vir Barend en sy span se baie dankie vir die ongelooflike produkte. Top gehalte

Hier is al ons Kombinasies:    

Combo 1

Joy dip

300 dip

Tarzan float onder

Maximus carp float bo

Combo 2

Zeus dip

Hope dip

Dracula mielie onder

Titan mielie bo

Combo 3

Maximus carp dip

Braveheart tiger met n pink fake mielie op n spesie strop (1 vis gelewer toe daarna hak ek vas en moes af breek)

Combo 1

Maximus carp dip

Tarzan dip

Dracula floats

Combo 2

Braveheart dip

300 dip

Tarzan floats

Bee sting floats.

PB combo

Zeus dip

Titan mielies.

Hope dip

Specimen rig.

Braveheart tiger nut with a small sponge at the bottom and legends pink pop up on top.

Peanut dip / Dragon fruit dip.

Pricing information