Dimalachite River Lodge
Contact details
- Dimalachite River Lodge, Parys
Get Directions - 056 818 1860
Facilities
- Electricity: YES
- Ablutions: YES
- Swimming pool: YES
- Pet friendly: NO
- Camping area: YES
- Chalets / cabins: YES
Dimalachite pas al 28 jaar lank "catch & release" toe. Nou pluk ons die vrugte met karps, groot en kleinbek geles, graskarpe, modderbek en babers van10kg+ wat uitkom. Kliente vang ook baie meer vis.
Dimalachite River Lodge offers you the following;
Lodges
Selfsorg-eenhede
Kampering
White water rafting
Swembad met ingeboude jaccuzzi
Putt-putt
Paintball target shooting
Hengel
Wat ñ ongelooflike paar dae op Dimalachite saam met my skoonpa Andries Botha. Andries vang n 5.5kg Grootbek geelvis. Ons vang n paar karpe tussen 5 en 7kg. En natuurlik n hoop babers. Die grootste een 10kg. Dankie aan Michael wat altyd dit lekker maak.
Dips:
Ninja
Dragon fruit
Maximus Carp
Fomo
Fast
Furious.
Kombinasies:
Switched/Zeus
Samurai/Deltaforce
Frozen/Gladiator
Hook Bait.
Garlic floats







Pricing information

