Beja Hengel Paradys
Facilities
- Electricity: YES
- Ablutions: YES
- Swimming pool: YES
- Pet friendly: NO
- Camping area: YES
- Chalets / cabins: YES

As jy en jou familie bietjie wil wegbreek, of as jy afgetree is en op soek is na ’n rustige ontsnapping buiten die skoolvakansie, is dit nou die tyd om jou bespreking te maak. Moenie wag tot dit te laat is nie — bespreek vroeg en verseker jou plekkie by ons pragtige hengelparadys.


















Pricing information

