Ohana Fishermen Cabins.
Contact details
- R684+3X Kriel, South Africa, Kriel
Get Directions - 061 605 5815
Facilities
- Electricity: YES
- Ablutions: YES
- Swimming pool: YES
- Pet friendly: YES
- Camping area: NO
- Chalets / cabins: YES

Ohana is a Hawaiian term meaning FAMILY - Ohana Fishermen Cabins is a place where strangers become family. A place of tranquility, peace and relaxation. The ideal place to catch nice big fish here.
DIE VOLGENDE DATUMS VIR 2025 IS REEDS BESPREEK EN IS NIE MEER BESKIKBAAR NIE.
6-16 JAN | 20-26 JAN | 7-9 FEB | 21-23 FEB | 7-9 MAR | 14-16 MAR | 21-23 MAR | 4-6 APR | 18-21 ARP (EASTER) | 29-31 AUG
- What will work here. Sweet flavors,
- Tigernuts,
- Pop-ups,
- Fake Maice
- Particle mix









23-27 Dec 2024
Salie Nortje & Familie
Dankie Salie dat jul weereens kom kuier het hier by Ohana
Die vis het mooi geloop, ongeag die watergras wat los en afgekom het met die wonderlike, brood nodige reën wat ons gekry het

Boodskap vanaf Salie
"Weereens n baie lekker tydjie gehad by Ohana.
Mense wat n lieflike plek!
Bekostigbaar en lekker kuier area.
Baie dankie aan die familie wat daar kon wees. Mickey en Chris en Danie en Christo met my mensies Stefan Bejanca Katryn en Susan.
Baie lekker vis gevang. Sal weer gaan. Lekker reen gehad oor kerstyd maar die vis het uit gekom.
Dankie Chantelle julle mense is ysters.
Plek skoon gemaak en al.
Baie dankie vir n lekker kuier van die 23e Desember tot die 27e Desember."





Pricing information
Contact https://wa.me/c/27616055815 for more info

