Unicor Dam is close to Evander. Not a very big dam, but it has some big fish in it.

Contact details

Facilities

  • Electricity: NO
  • Ablutions: YES
  • Swimming pool: NO
  • Pet friendly: YES
  • Camping area: YES
  • Chalets / cabins: YES

Unicor Dam is close to Evander. Not a very big dam, but it has some big fish in it. There are two sides of the dam. The one side is where you could just park and fish, maybe have a picnic with your family. The other side of the dam has chalets where you could book yourself a self-catering chalet if you want to stay overnight. The dam is very deep as it was a quarry hole.

Bietjie gaan hengel vir die nag saam met my vriend by Unicor dam in Evander. Die vis het baie mooi uit gekom.

Dips'

Matrix en Excalibur op die boll

Duiwelsdrek Extract Spray

Widow Maker Dip

Dragon Fire en Matrix op die bol.

Tjop-Tjop Dip (Champion)

Bloekom

Mango Tangto

Almond Surpreme

Garlic dip

Hook Bait

Dragon Fire Cloudeeze

Honey Pips

Matrix Cloudeeze

Garlic oozers.ALMOND SUPREM

sweet onion float

Banana/Garlic float

bunspice, almond, en wintergreen.

Pineapple float

Garlic bleeders

Distance'

65mt

115mt

125mt

Ek het besluit om na 22 jaar die dam weer n kans te gee en tot my verbasing is dit nie meer dieselfde nie, jare terug was dit meer n aand dam en aktiwiteit deur die dag was maar min. Die sakke vis wat die naweek uitgekom het my heelwat verbaas veral nou in die winter. Ek slaag daarin om my sone te wen en algeheel 2de vir die dag te eindig met 9 vis vir 8.1kg . Beste kombinasies vir die dag was as volg :

1- Devilsfork , Rooi Gp en FX

2- Banana Paste , Rooi Gp en Besie Bass

Hoekase: Plain Geel floats

Ek het gister 2020/09/19 so bietjie gaan fish by Unicor Dam net buite Secunda. Die dag het heerlik begin met amper geen wind nie. Dit was ook die eerste keer wat ek by die dam gaan fish, so ek het geen kennis van wat werk daar nie, en hoe diep dit is nie. Het net van vriende verstaan dat die dam so ongeveer 4/5mt diep is waar ons fish. Ek het maar so op 100 na 110mt gefish. Ek het met Legends se Maximus soft floaties op die hoek en Maximus Carp op die boll ge vang. Ek het nog gesukkel om n byt te kry, maar was vol vertroue.

Pricing information