Contact details

Facilities

  • Electricity: YES
  • Ablutions: YES
  • Swimming pool: YES
  • Pet friendly: NO
  • Camping area: NO
  • Chalets / cabins: YES

Vaaldam Huisies is geleë op die waterfront van die Vaaldam... binne die Skier Estate, net buite die dorpie Oranjeville.

Van Visarende tot Sekretarisvoëls, die Grootste Babers tot mooiste Graskarpe! Hier is ook verskeie bokke, uile

, hasies en ander wild wat lekker wegkruip.

So kom geniet die mooiste sonsondergange, en bied die ideale plekkies om spesiale nuwe ervarings te geniet!

Pricing information